Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Switsers stem teen kernkrag

$
0
0
Kernkrag-bouprogram nog nie onderteken

Switserse kiesers het oorweldigend ten gunste van ‘n beleidvoorstel gestem om kenkrag uit te faseer. Voorlopige uitslae van hul referendum dui daarop dat die kiesers ten gunste is van omgewingsvriendelike elektriese krag.

Die Switserse regering het na die kernkragramp in 2011 by Fukushima in Japan aangedui dat hy wil wegbeweeg van kernkrag. Daar is egter geen aanduiding wanneer die land se vyf kenkragsentrales gesluit sal word nie.

Kernkrag voorsien tans sowat `n derde van die land se elektrisiteit, maar son-, wind- en waterkragopwekking begin ‘n groter rol te speel.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

 

The post Switsers stem teen kernkrag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!