Klimaatverandering dreig voedselsekerheid in SA
Die Verenigde Nasies se landbou-organisasie sê klimaatverandering hou steeds ‘n ernstige bedreiging vir voedselsekerheid in Suider-Afrika in. ‘n Verteenwoordiger van die FAO, Louis Hove, het aan die...
View ArticleWelkome reën oor Kaapstad
Met slegs ‘n beraamde 105 dae se water in die Wes-Kaap se opgaardamme, het welkome reën vanoggend oor Kaapstad en die kusgebied tot by Kaap Agulhas uitgesak. Die Suid-Afrikaanse Weerburo voorspel dat...
View ArticleTussentydse raad vir SAUK
Die Nasionale Vergadering sal vandag die parlementêre komitee oor kommunikasie se aanbevelings vir ‘n tussentydse raad vir die SAUK bespreek. Die komitee het gister sy verslag gefinaliseer en aanbeveel...
View Article455 van Boko Haram gered
Die Nigeriese weermag het 455 burgerlikes gered wat deur die Boko Haram groep in die noordooste van die land gyselaar gehou is. Die mense is bevry na weermagoperasies by verskeie plekke in die staat...
View Article2 dood, 3 beseer tydens huisrooftog
Twee mense is dood en drie ander beseer in ‘n huisrooftog op Garsfontein in Pretoria. Paramedici het met hul aankoms by die huis op die liggame van die twee vroue afgekom. Die rowers is voort met ‘n...
View ArticleBlack Sash Trust veg om maatskaplike toelaes te beskerm
Die Wes-Kaapse Gemeenskapskas sê hy ondersteun die Black Sash Trust in sy stryd in die konstitusionele hof om maatskaplike toelaes te beskerm. Die Sentrum vir Toegepaste Regstudies verteenwoordig die...
View ArticleHuise brand ná skietery in Barberton
Uit Mpumalanga word berig dat ‘n onbekende aantal huise en ‘n voertuig by Barberton aan die brand gesteek is ná ‘n skietery tussen inwoners van die omgewing. Raadslede van twee wyke is na berig word...
View ArticleInbrekers steel wapens uit polisiestasie
’n Polisietaakspan van Pretoria stel ondersoek in nadat inbrekers verskeie wapens gister uit die Peddie-polisiestasie in die Oos-Kaap gesteel het. Die inbrekers het toegang tot die pakkamer deur die...
View ArticleKoop en Verkoop – 15 Maart 2017
POSTE EN BETREKKINGS Goeie dag ek is n 36 jarige dame op soek na enige kantoor werk of assistent werk. Dit kan n half dag of vol dag pos wees maandae tot vrydae asb. U kan my skakkel by. 073 798 8792...
View ArticlePolisie in Bfn opsoek na 2 gewapende kapers
Die polisie in Bloemfontein soek na twee gewapende mans wat ’n jong man van die stad se motor vroeër die week in Brandwag gekaap het. Die 21-jarige man het in sy motor met ‘n Lesotho-registrasienommer...
View ArticleDebatte oor plaasveiligheid verwelkom
Agri SA sê hy verwelkom debatte oor plaasveiligheid soos die wat gister in die Parlement gevoer is, mits dit konstruktief sal bydra tot die oplossing van plaasgeweld. Die voorsitter van Agri SA se...
View ArticleTrump se belastingopgawes uitgelek
Die Withuis het erken dat president Donald Trump ‘n bedrag gelykstaande aan R500 miljoen in 2005 aan belasting betaal het. Die seldsame blik op die president se streng bewaakte finansies het vroeër die...
View ArticleVermeende bedrieër gevind na jare se soektog
‘n Vermeende bedrieër wat al sedert 2010 landwyd gesoek word weens onder meer bedrog en diefstal, die 30-jarige Chris Cader, is deur ‘n oud-polisiemand van Bloemfontein in die Rosestad aangekeer....
View ArticleLeerling (15) se selfdood-skok
Leerlinge aan die Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein is geskok deur die selfdood van ‘n graad 9-leerling, die 15-jarige Jerry Goddard. Netwerk24 berig Jerry het hom Dinsdagmiddag na bewering in...
View ArticleAmnestie vir vuurwapens op ys geplaas
Die parlement het ’n ses maande lange amnestietydperk vir Suid-Afrikaners om vuurwapens by die polisie in te handig, vir eers op ys geplaas. Netwerk24 berig die minister van polisie, Nathi Nhleko, het...
View Article“Stel in klagte-eenhede om betogings te verhoed”– OB
Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het ‘n beroep gedoen op die regering en private entiteite om klagte-eenhede in die werkplek in te stel om onnodige betogings te verhoed. Mkhwebane het ‘n...
View ArticleMangaung-metro skuld R350 mil. aan Bloemwater
Die Mangaung-metro skuld glo tans ’n enorme R350 miljoen aan Bloemwater, die afdeling van die departement van waterwese en sanitasie wat Mangaung bedien, waarvan hy maandeliks water aankoop. Netwerk24...
View ArticleJagter (21) sterf aan malaria
Die 21-jarige beroepsjagter wat einde Februarie aan malaria siekgeword het, Johann Lambrechts, is gisteroggend vroeg in ‘n Rustenburgse hospitaal daaraan oorlede. Netwerk24 berig Lambrechts het op ’n...
View Article“Petrolprys sal daal”
Die Outomobiel Assosiasie voorspel die petrolprys sal op 1 April met 51 sent daal, en diesel met sowat 27 sent. Die AA sê die meeste hiervan sal egter uitgewis word deur die verhoging in die...
View Article17 000 van landbousektor kan sonder werk sit
Werkers in die Wes-Kaapse landbousektor moet hulle gereed maak vir massa-afleggings ná die Wes-Kaapse regering se voorspelling dat 17 000 werkers in dié sektor weens die erge droogte uiteindelik sonder...
View Article