![Debatte oor plaasveiligheid verwelkom](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/AgriSA-logo-11-150x150.jpg)
Agri SA sê hy verwelkom debatte oor plaasveiligheid soos die wat gister in die
Parlement gevoer is, mits dit konstruktief sal bydra tot die oplossing van
plaasgeweld.
Die voorsitter van Agri SA se Landelike Veiligheidskomitee, Kobus Breytenbach, sê Agri SA verwerp egter met minagting sekere parlementslede se uitsprake, soos wat berig is, dat boere lewend begrawe moet word.
The post Debatte oor plaasveiligheid verwelkom appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.