Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mangaung-metro skuld R350 mil. aan Bloemwater

$
0
0
Mangaung-metro skuld R350 mil. aan Bloemwater

Die Mangaung-metro skuld glo tans ’n enorme R350 miljoen aan
Bloemwater, die afdeling van die departement van waterwese en sanitasie wat
Mangaung bedien, waarvan hy maandeliks water aankoop.

Netwerk24 berig die inligting is deur betroubare bronne uitgelek en sluit glo die laaste rekening en ’n ou dispuutbedrag van sowat R80 miljoen in.

Dr. Tseliso Ntili, Vrystaatse hoof van die departement van waterwese en sanitasie, sê die bedrag is ’n saak tussen die metro en Bloemwater.

Volgens Ntili kan hy wel bevestig dat vergaderings tussen die betrokke partye gehou is om die probleme met die rekening en tariewe te probeer oplos.

Navrae is na die uitvoerende burgemeester, Olly Mlamleli, verwys, maar sy het nie daarop gereageer nie.

The post Mangaung-metro skuld R350 mil. aan Bloemwater appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!