Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Stel in klagte-eenhede om betogings te verhoed”– OB

$
0
0
"Stel in klagte-eenhede om betogings te verhoed" - OB

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het ‘n beroep gedoen op die
regering en private entiteite om klagte-eenhede in die werkplek in te stel om
onnodige betogings te verhoed.

Mkhwebane het ‘n vergadering van leiers en rolspelers in die KwaZulu-Natalse regering in Durban toegespreek.

Sy het ook die Suid-Afrikaanse publiek genooi om enige kwessies wat hulle bekommerd stem by haar kantoor aan te meld.

The post “Stel in klagte-eenhede om betogings te verhoed” – OB appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!