Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Jagter (21) sterf aan malaria

$
0
0
Jagter (21) sterf aan malaria

Die 21-jarige beroepsjagter wat einde Februarie aan malaria siekgeword het,
Johann Lambrechts, is gisteroggend vroeg in ‘n Rustenburgse hospitaal daaraan oorlede.

Netwerk24 berig Lambrechts het op ’n wildplaas naby Northam in Limpopo gewoon en werk.

Malaria kom nie normaalweg daar voor nie en hy was ook nie onlangs in ’n malariagebied nie.

Hy was vir sowat ’n week verkouerig voordat hy bewusteloos in sy woonplek aangetref is.

Hy was voor sy dood aan ’n asemhalingsmasjien gekoppel en het nierdialise-behandeling ontvang.

The post Jagter (21) sterf aan malaria appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!