Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Petrolprys sal daal”

$
0
0
"Petrolprys sal daal"

Die Outomobiel Assosiasie voorspel die petrolprys sal op 1 April met 51 sent
daal, en diesel met sowat 27 sent.

Die AA sê die meeste hiervan sal egter uitgewis word deur die verhoging in die brandstofheffing en die Padongelukkefonds wat gesamentlik 39 sent per liter beloop.

Die AA sê dit beteken dat die petrolprys in praktyk met sowat 12 sent kan daal terwyl die dieselprys met 12 sent kan styg.

The post “Petrolprys sal daal” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!