Dood van psigiatriese pasiënte: Tribunaal aangestel
Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het ’n tribunaal aangestel om die appèlle te hanteer teen die gesondheidsombudsman se bevindings oor die dood van meer as 100 psigiatriese pasiënte. Die...
View ArticleGordhan gaan voor Skoor verskyn
Die minister van Finansies, Pravin Gordhan, sal vanoggend voor die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) verskyn oor die krisis met die uitbetaling van maatskaplike toelaes. Die...
View ArticleDA-raadslid vermoor: 6 beskuldigdes se verhoor uitgestel
Die verhoor van ses beskuldigdes wat tereg staan weens die moord op ’n DA-raadslid van Daniëlskuil en sy vennoot, is in die Hooggeregshof in Kimberley tot 22 Maart uitgestel. Die verdediging het die...
View Article9 vas vir besit van onwettige vuurwapens
Die polisie in Dimbaza en King William’s Town het die naweek nege verdagtes met onwettige vuurwapens in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder, kaptein Siphokazi Mawisa, sê dit het gevolg nadat die...
View ArticleMan (23) skuldig vir moord op vriendin, bekende boer
Die 23-jarige Winston Booysen is in die Hooggeregshof in Grahamstad skuldig bevind op twee aanklagte van moord en ‘n aanklag van roof met verswarende omstandighede. Regter Shirley Tilana Mabece het hom...
View ArticleDebat vandag oor plaasmoorde in SA
Die Vryheidsfront Plus wil in vandag se debat in die parlement, wat handel oor die toename in plaasmoorde, Suid-Afikaners meer bewus maak van die wreedheid wat gepaardgaan met moorde op plase in die...
View ArticleSA se bod vir 2023 se Wêreldbekertoernooi
‘n Afvaardiging van Wêreldrugby het in Suid-Afrika aangekom vir vergaderings oor Suid-Afrika se bod vir 2023 se Wêreldbekertoernooi. Suid-Afrika en die ander twee kandidate, Frankryk en Ierland, moet...
View ArticleKommer oor skoolveiligheid
Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sê veiligheid by skole is vir die departement ’n groot bekommernis en riglyne en maatreëls is nou ontwikkel en goedgekeur om dit te verbeter. Sy het...
View ArticleANC wil mediatribunaal ondersoek
Die ANC wil hê dat die parlement voor dié party se beleidskonferensie in Junie ’n ondersoek moet doen na die lewensvatbaarheid van ’n mediatribunaal. Die ANC sê in ‘n beleidsbesprekingsdokument hy is...
View ArticleGids teen grondbesettings bekendgestel
“Grondeienaars het regte. Ons kan ons eiendom beskerm deur regsaksies in te stel waar grond beset word en veral deur proaktief op te tree om besetting te verhoed.” Dit was die boodskap deur Afriforum...
View ArticleRegstreeks: Debat oor plaasmoorde
‘n Geskiedkundige debat oor plaasmoorde in Suid-Afrika vind vandag plaas. Volg dit regstreeks hier: The post Regstreeks: Debat oor plaasmoorde appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.
View ArticleSAOU se hofstukke oor HTS
Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) se hofstukke sal op die laatste môre aan die Vrystaatse departement van onderwys beteken word waarin gevra word dat die beheerliggaam van die HTS Louis Botha...
View Article“Swak bywoning van ANC by debatte”
Die voorsitter van die Vryheidsfront Plus, Anton Alberts, sê die ANC-regering se minagting vir die mense van Suid-Afrika het duidelik na vore gekom in sy lede se swak bywoning van die debatte oor...
View ArticlePolisieman, 3 ander vas vir rooftog by lughawe
Die waarnemende polisiekommissaris, Kgomotso Phahlane, het bekendgemaak dat vier mense, onder wie ‘n polisieman, vir ondervraging ingeneem is in verband met die rooftog onlangs by die OR Tambo...
View ArticlePolisieman kry lewenslange tronkstraf
‘n Polisieman wat in 2014 sy voormalige vriendin met sy dienspistool doodgeskiet het, is in die hooggeregshof in Kaapstad lewenslange tronkstraf opgelê. Die 38-jarige Lindani Nakani is verlede maand...
View ArticleLUR ondersoek verkoop van HOP-huise
Die Vrystaat se LUR vir Menslike Nedersettings, Sisi Ntombela, het ‘n ondersoek gelas na die moontlike betrokkenheid van amptenare in haar departement by die verkoop van HOP-huise aan onwettige...
View Article22 zama-zama’s kry saam 1 905 jaar tronkstraf
Die 22 onwettige goud-delwers wat as ‘n bende ‘n skrikbewind gevoer het deur onder meer rampokkery, is altesaam 1 905 jaar tronkstraf opgelê. Netwerk24 berig die 22 beskuldigdes is skuldig bevind op...
View ArticleMinister deur ANC-LP’s toegejuig
Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het onder fel kritiek en uittarting deur mede-LP’s in die Nasionale Vergadering deurgeloop. Dit het gebeur terwyl sy die land daarvan...
View ArticleBoer se been vergruis, long beskadig in aanval
Die boer van Clocolan in die Oos-Vrystaat wat Sondag op sy plaas naby die Lesotho-grens geskiet is, Nicky Haddad, se regterbeen is in die aanval vergruis en een van sy longe beskadig. Netwerk24 berig...
View ArticleVoormalige adjunkhoof van skool sterf aan kanker
’n Voormalige departements-en adjunkhoof van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, die 65-jarige Reynette Brink, het gisteroggend haar lang stryd teen kanker in die Mediclinic Bloemfontein...
View Article