![ANC wil mediatribunaal ondersoek](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/ANC-10-150x150.png)
Die ANC wil hê dat die parlement voor dié party se beleidskonferensie in Junie ’n ondersoek moet doen na die lewensvatbaarheid van ’n mediatribunaal.
Die ANC sê in ‘n beleidsbesprekingsdokument hy is bekommerd oor die eienaarskap van die mediabedryf omdat net beperkte sienings weerspieël word.
Die parlement moet ’n ondersoek doen na die verantwoordbaarheidsmeganismes, insluitend die wenslikheid van die totstandkoming van ’n mediatribunaal en die moontlikheid om lasterwetgewing te verander.
The post ANC wil mediatribunaal ondersoek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.