Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kommer oor skoolveiligheid

$
0
0
Kommer oor skoolveiligheid

Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sê veiligheid by skole is vir die departement ’n groot bekommernis en riglyne en maatreëls is nou ontwikkel en goedgekeur om dit te verbeter.

Sy het op ‘n nuuskonferensie in Pretoria gesê rekenaars by skole word gesteel, eiendomme word gevandaliseer en leerlinge word aan gevaar blootgestel.

Motshekga sê van die faktore wat skoolveiligheid beïnvloed wat op ‘n vergadering van die raad van onderwysministers geïdentifiseer is, is onder meer oorbevolking; die gebrek aan doeltreffende fisieke veiligheidsmaatreëls; en swak instandhouding van skoolgeriewe.

The post Kommer oor skoolveiligheid appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!