Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Man (23) skuldig vir moord op vriendin, bekende boer

$
0
0
Man (23) skuldig vir moord op vriendin, bekende boer

Die 23-jarige Winston Booysen is in die Hooggeregshof in Grahamstad skuldig bevind op twee aanklagte van moord en ‘n aanklag van roof met verswarende omstandighede.

Regter Shirley Tilana Mabece het hom skuldig bevind aan die mesmoord op sy vriendin, die 20-jarige Brenda Finnis, op 28 November 2015 in Aberdeen, asook die moord op ’n bekende Oos-Kaapse boer, die 74-jarige Schalk Featherstone, vier dae later in sy plaashuis.

Featherstone is ses keer geskiet voordat Booysen met sy bakkie gevlug het.

The post Man (23) skuldig vir moord op vriendin, bekende boer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!