Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

22 zama-zama’s kry saam 1 905 jaar tronkstraf

$
0
0
22 zama-zama's kry saam 1 905 jaar tronkstraf

Die 22 onwettige goud-delwers wat as ‘n bende ‘n skrikbewind gevoer het
deur onder meer rampokkery, is altesaam 1 905 jaar tronkstraf opgelê.

Netwerk24 berig die 22 beskuldigdes is skuldig bevind op klagte wat gewissel het van rampokkery, oortredings van die Wet op Edelmetale, die Wet op Immigrasie, diefstal, geldwassery en georganiseerde misdaad.

Ernie van Rensburg, ’n veiligheidsbeampte van Protea Coin Security, het vroeër vier dae lank ter strafverswaring getuig.

Nog ‘n werknemer, Niekie Oosthuizen, die staat se hoofgetuie, is geloof vir sy briljante en geloofwaardige getuienis nadat hy ‘n ongelooflike sewe weke lank getuig het in die saak.

The post 22 zama-zama’s kry saam 1 905 jaar tronkstraf appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!