Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Black Sash Trust veg om maatskaplike toelaes te beskerm

$
0
0
Black Sash Trust veg om maatskaplike toelaes te beskerm

Die Wes-Kaapse Gemeenskapskas sê hy ondersteun die Black Sash Trust in sy stryd in die konstitusionele hof om maatskaplike toelaes te beskerm.

Die Sentrum vir Toegepaste Regstudies verteenwoordig die Black Sash Trust wat vandag met sy aansoek begin.

Die Black Sash voer aan dat hy geen ander keuse het nie as om ’n dringende aansoek by die hof in te dien voordat nog ’n onmededingende kontrak met Cash Paymaster Services vir die betaling van maatskaplike toelaes gesluit word.

The post Black Sash Trust veg om maatskaplike toelaes te beskerm appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!