![Inbrekers steel wapens uit polisiestasie](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Police_flag-11-150x150.jpg)
’n Polisietaakspan van Pretoria stel ondersoek in nadat inbrekers verskeie wapens gister uit die Peddie-polisiestasie in die Oos-Kaap gesteel het.
Die inbrekers het toegang tot die pakkamer deur die dak verkry.
Die vuurwapens wat gebuit is, sluit nege millimeter pistole, R5-aanvalsgewere en haelgewere in.
The post Inbrekers steel wapens uit polisiestasie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.