![455 van Boko Haram gered](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/logo-24-150x150.png)
Die Nigeriese weermag het 455 burgerlikes gered wat deur die Boko Haram groep in die noordooste van die land gyselaar gehou is.
Die mense is bevry na weermagoperasies by verskeie plekke in die staat Borno.
Die bevryde mense is deeglik ondervra voordat hulle na ‘n kamp geneem is.
The post 455 van Boko Haram gered appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.