Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Welkome reën oor Kaapstad

$
0
0
Welkome reën oor Kaapstad

Met slegs ‘n beraamde 105 dae se water in die Wes-Kaap se opgaardamme, het welkome reën vanoggend oor Kaapstad en die kusgebied tot by Kaap Agulhas uitgesak.

Die Suid-Afrikaanse Weerburo voorspel dat daar ‘n 60% kans van reën vir die res van die dag oor die gebied is.

Terwyl die reën meer as net welkom is, word motoriste gemaan om versigtig op die nat paaie te ry.

The post Welkome reën oor Kaapstad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!