Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

BFN BOER OOK VAN HOENDERDIEFSTAL AANGEKLA

’n Boer van Bloemfontein wat verlede jaar opslae gemaak het toe hy en sy ouers na bewering BTW-bedrog van R59 miljoen gepleeg het, word nou ook van hoenderdiefstal aangekla. Volksblad berig dat die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 STERF IN GRU-BOTSING

Twee mense het doodgebrand toe twee vragmotors op die N3 tussen Harrismith en Warden in die Oos-Vrystaat reg van voor teen mekaar gebots en aan die brand geslaan het. Die ongeluk het 23 kilometer van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

MAN DOODGESKIET TOE HY GESIN BESKERM

ʼn 47-Jarige man, wie se naam nog nie bekend gemaak is nie, is gisteraand by sy huis in Faerie Glen, in die ooste van Pretoria, doodgeskiet toe hy sy gesin teen inbrekers beskerm het. Die polisie se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

MOTORIS STERF IN PADWOEDEVOORVAL

’n Motoris is gistermiddag in ’n vermeende padwoedevoorval in Oos-Londen dood en ‘n 36-jarige man is op ‘n aanklag van moord in hegtenis geneem. Volgens die polisie se kaptein Mluleki Mbi het dit...

View Article

Koop en Verkoop – 20 Jan 2017

POSTE EN BETREKKINGS Ek is op soek na ‘n huishulp met verwysings. Sy moet verkieslik beskikbaar wees Maandag tot Vrydag. Groete Madelaine 083 561 6688 Ek is opsoek na n betrekking het n kode 8 stoorman...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

6 IN HUL SLAAP VERMOOR

Ses mense waaronder drie familielede, is in ‘n huis op Hammarsdale wes van Durban vermoor. ‘n Groep gewapende mans het die deur oopgebreek en op sewe slapende mense losgebrand. Ses mense is dood en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LIMPOPO: MUNISIPALE BESTUURDER BEDANK

Die munisipale bestuurder van die Musina-munisipaliteit in Limpopo, Johnson Matshivha het bedank – sewe maande voor sy kontrak verval. Sy bedanking volg na ‘n spesiale raadsvergadering verlede maand...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

MAN IN HOF VIR DIEREMISHANDELING

’n Man het in die hof op Mosselbaai in die Suid-Kaap verskyn omdat hy na bewering ’n hond met ’n haelgeweer doodgeskiet het. Johann Janse van Rensburg staan tereg op aanklagte van opsetlike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

217 BETOGERS GEARRESTEER TYDENS TRUMP SE INHULDIGINGS

Die getal betogers wat tydens die inhuldiging gister van pres. Donald Trump as 45ste president van Amerika in Washington in hegtenis geneem is, het tot 217 gestyg. Die betogers is vasgevat nadat hulle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PA VERKRAG DOGTER, MAATJIE: KRY 59 JAAR TRONKSTRAF

‘n Man van Bloemfontein wat sy eie dogtertjie en haar maatjie verkrag het, is tot altesame 59 jaar tronkstraf gevonnis. Waarnemende regter Nosipho Gela het gister in die hooggeregshof in Bloemfontein...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

JOOST AAN SUURSTOFMASJIEN GEKOPPEL

Die oud-Springbok skrumskakel, Joost van der Westhuizen gebruik suurstof wanneer hy dit nodig het, maar sy broer sê Joost is nie afhanklik daarvan nie. Pieter van der Westhuizen het gisteraand in ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

INWONERS EIS DIE OPENING VAN ALBERT NZULA HOSPITAAL

Bekommerd inwoners van Trompsburg in die Suid-Vrystaat eis die onmiddellike opening van ‘n multimiljoenrandse hospitaal in die gebied. Bouwerk aan die Albert Nzula Hospitaal is meer as twee jaar gelede...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

MEDIA SKERP GEKRITISEER DEUR TRUMP

Op sy eerste volle dag in die stoel het die Amerikaanse president, Donald Trump, die media skerp gekritiseer en gesê hulle vertel leuens oor die grootte van die skare wat Vrydag by sy inhuldiging...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

GEEN STYGING IN RENTEKOERSE WORD VERWAG

Daar word verwag dat die Reserwebank môre rentekoerse onveranderd gaan laat. Dit beteken die repokoers sal op 7% bly en banke se prima koers op 10,5%. Ekonome wat aan ’n Reuters-opname deelgeneem het,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LISENSIëRINGSENTRUMS IN JHB WORD ONDERSOEK

Die Johannesburgse Metropolisiedepartement het daarop gewys dat dienste by ses lisensie- en toetsstasies geraak word nadat 70 personeellede weens korrupsie geskors is. Woordvoerder Wayne Minnaar sê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

MAN VAS NA HY GLO GESTEELDE BEESTE OP VEILING VERKOOP

‘n Vermeende veedief is in hegtenis geneem nadat hy na bewering 46 gesteelde beeste vir meer as R200 000 op ‘n veiling op Vryburg in Noordwes verkoop het. Die beeste is na bewering in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

GAMBIëRS VIER FEES NA MILITêRE MAG OORNEEM

Gambiërs het gister in die strate feesgevier nadat ‘n militêre streeksmag in die hoofstad, Banjul, aangekom en beheer van die presidensiële paleis oorgeneem het. Die voormalige president, Yahya Jammeh,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANGLOGOLD ASHANTI WIL HONDERDE WERKERS AFDANK

Die mynwerkersvakbond, NUM, sê hy is geskok en teleurgesteld oor Anglogold Ashanti se planne om honderde werkers af te dank. Dit volg nadat die maatskappy die vakbond in kennis gestel het dat hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

TRANSNET: NUWE LOKOMOTIEWE GEE KLAAR PROBLEME

‘n Transnet-kontrak van byna R8 miljard vir nuwe Sjinees-vervaardigde lokomotiewe het met die aankoms van die eerste treine in Suid-Affrika probleme opgetel. News24 berig dat die eerste twee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

6 LUUKSE VOERTUIE IN MELROSE GESTEEL

Motordiewe het gister helder oordag op ‘n motorhandelaar in Melrose, Johannesburg, toegeslaan en luukse voertuie ter waarde van miljoene rande gebuit. Die polisie se kaptein Mavela Mosondo sê die diewe...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live