Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

217 BETOGERS GEARRESTEER TYDENS TRUMP SE INHULDIGINGS

$
0
0
217 BETOGERS GEARRESTEER TYDENS TRUMP SE INHULDIGINGS

Die getal betogers wat tydens die inhuldiging gister van pres. Donald Trump as 45ste president van Amerika in Washington in hegtenis geneem is, het tot 217 gestyg.

Die betogers is vasgevat nadat hulle die polisie met klippe bestook en winkels gevandaliseer het.

Betogings het ook in Chicago, New York en Atlanta plaasgevind.

The post 217 BETOGERS GEARRESTEER TYDENS TRUMP SE INHULDIGINGS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!