Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANGLOGOLD ASHANTI WIL HONDERDE WERKERS AFDANK

$
0
0
ANGLOGOLD ASHANTI WIL HONDERDE WERKERS AFDANK

Die mynwerkersvakbond, NUM, sê hy is geskok en teleurgesteld oor Anglogold Ashanti se planne om honderde werkers af te dank.

Dit volg nadat die maatskappy die vakbond in kennis gestel het dat hy voornemens is om meer as 800 werkers af te lê weens die veroudering van goudmyne in Suid-Afrika.

‘n Woordvoerder, Livhuwani Mammburu, sê indien hulle nie ‘n ooreenkoms met AngloGold kan bereik nie, gaan hulle die saak na die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie neem.

The post ANGLOGOLD ASHANTI WIL HONDERDE WERKERS AFDANK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!