![TRANSNET: NUWE LOKOMOTIEWE GEE KLAAR PROBLEME](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/knknkn-23-150x150.png)
‘n Transnet-kontrak van byna R8 miljard vir nuwe Sjinees-vervaardigde lokomotiewe het met die aankoms van die eerste treine in Suid-Affrika probleme opgetel.
News24 berig dat die eerste twee diesellokomotiewe tegniese probleme opgelewer het kort nadat hulle verlede jaar in Suid-Afrika aangekom het.
Transnet weier blykbaar nou om nog 18 lokomotiewe wat wag om na Suid-Afrika verskeep te word, te aanvaar.
The post TRANSNET: NUWE LOKOMOTIEWE GEE KLAAR PROBLEME appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.