Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

6 LUUKSE VOERTUIE IN MELROSE GESTEEL

$
0
0
6 LUUKSE VOERTUIE IN MELROSE GESTEEL

Motordiewe het gister helder oordag op ‘n motorhandelaar in Melrose, Johannesburg, toegeslaan en luukse voertuie ter waarde van miljoene rande gebuit.

Die polisie se kaptein Mavela Mosondo sê die diewe het met ses voertuie – ‘n Range Rover Evoque‚ BMW X6‚ drie luukse Mercedes Benz-voertuie en ‘n Toyota Land Cruiser — wat in die vertoonlokaal gestaan het, weggery.

Die waarde van die voertuie is ongeveer R15 miljoen.

Drie van die voertuie is sedertdien teruggekry, maar niemand is nog in hegtenis geneem nie.

The post 6 LUUKSE VOERTUIE IN MELROSE GESTEEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!