Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

CHILI: ERGSTE BOSBRANDE IN DEKADES

$
0
0
CHILI: ERGSTE BOSBRANDE IN DEKADES

Sowat 1200 soldate en 500 brandbestryders spook om een van Chili se ergste bosbrande in dekades onder beheer te kry.

‘n Noodtoestand is in ‘n groot gebied suid van die hoofstad, Santiago, is afgekondig.

Die brand het meer as ‘n week gelede uitgebreek en vinnig versprei in die warm somertoestande wat in Suid-Amerikaanse lande ondervind word.

President Michelle Bachelet het gevra vir hulp van lande wat ervaring het met woudbrande.

The post CHILI: ERGSTE BOSBRANDE IN DEKADES appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!