![](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/KOOP-EN-VERKOOP-MAANDAG-50-150x150.png)
POSTE EN BETREKKINGS
ek is m 42 jarige man opsoek na staalwerk kan weld balistrading hekke en diefwerings ook doen kan gekontak word op 060 942 5608 Hannes
Huishulp beskikbaar vir Maandae, Dinsdae, en Woensdae.
Kontak Lina: 0833922866 Verwysing beskikbaar.
Tina soek vir Maandae, Dinsdae, Donderdae en Vrydae werk. Sy kan sonder toesig haar werk baie goed doen en vir diemeer as 1jaar wat sy vir my werk het daar nog niks weg geraak nie. Bel vir Tina by 0733373708
Ek is opsoek na n betrekking ek het n kode 8 en stoorman en is bereid om lang g ure te werk. Skakel 083 623 6839
Posisisie beskikbaar vir iemand met ondervinding met installasie en bou van ingeboude kaste, moet sonder toesig kan werk. E-pos CV asseblief na Jaco Henning Kaste.
jacohenningkaste@gmail.com.
Dankie Jaco Henning.
Ek vra werk vir my bediende vir Woensdae en Donderdae sy werk al 17 jaar by my,sy is 100% betroubaar en werk skoon en mooi,skakel vir Dave 0741902442
EK GEORGE BOTHA CEL NOM 0711984222 VAN BLOEMFONTEIN SOEK DRINGEND WERK ENIGE PLEK IN LAND OF BUITE LAND HET CODE10 MET PDP EN PASPOORT KAN KETEL MAKER WERK EN SWEIS WERK OOK DOEN
Minette van Schalkwyk
0745025440
Opsoek na enige werk Voltyds of Deeltyds ONDERVINDING in Gastehuis-Assistent bestuur, Kantoor werk: (15.jr ) reception, alg admin, computer vaardig ens. Waiter:
restaurant,koffiewinkel, take-away asook kassiere. Kan ook huis skoonmaak.
Passie vir diere,mense,natuur.
Geen boekhouding.
OP SOEK NA EK vra groot asb vir enige baba klere, bad, cot (enigeiets)vir n enkel ma. Die baba moet in Februarie gebore
word dis n seuntjie. Skakel asb vir Jenni by 0711692177. Baie dankie.
______________________________________________________________________________________________
VERKOPE
EK HET N ELEKTRIESE KABEL STOOF KLEUR IS SWART MET SOLIEDE PLATE MAAK IS KELVINATOR
DRINGENDE !!!! DRINGENDE !!!! TE KOOP AANGEBIED VIR R 800. 00 KONTANT
KONTAK : 079 801 3170
Koop en verkoop afdeling 2 . Ibr sinkplaat 6.2m splinternuut. R200. 0824316885
Afd 2 te verkoop. Bruin blokkies mat R200. 2.2 by 1.6. 0827413081. Dankie.
Afdeling 2 Koop en Verkoop Een LG Wasmasjien vir R400 Kontak vir Johan by 0834799649
Koop en Verkoop 2. Resepte boeke verskeidenheid R20 tot R50. 2. Verskeidenheid masjetknopies R50. Kobus 0823815749
Te koop. 1) t.v.braaier R80. 2) gasbrander met 3plate R360. Skakel Johan 0728012833.
Afgewerkte glasblad vir tafel groot 124mm x 76mm x 5mm dik R420; Dubbel staal kombuis wasbak met pype 180mm x 54mm R450 Sel 0834627523
Afdeling 2 ….122 teal kleur minimet materiaal servette 35cm R250 , Empisal ge-illustreerde Knitmaster Breimasjien handleiding boek. R150 sel 0835651616
_________________________________________________________________________________________________
OPSOEKE
Kom ons ruil afdeling 2 ek soek n thermostaat vir n kelvinator 4 plaat spiraal stoof 16a of 20a vir oond asb. Skakel 083 478 2604
Koop en verkoop . Afdeling. Drie. Soek skaap kraal mis. En n drom vir water 210 liter of grooter. Skakel vir. Ben. Sel 0827971618. Baie dankie
Egpaar op soek na eenmans woonste seln 0736302996 dankie
ek soek afval stukke hout om meubels en rakke te maak Berg Varing Skakel Martjie na 5 0827732401 Dankie
HY,S OPSOEK NA N DVD RAK KASSIE AS IEMAND HOM KAN HELP DAARMEE,SAL HY BAIE DANKBAAR WEES.SY SEL NR O647778919
The post Koop en Verkoop – 23 Jan 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.