Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GAMBIëRS VIER FEES NA MILITêRE MAG OORNEEM

$
0
0
GAMBIëRS VIER FEES NA MAG OORNEEM

Gambiërs het gister in die strate feesgevier nadat ‘n militêre streeksmag in die hoofstad, Banjul, aangekom en beheer van die presidensiële paleis oorgeneem het.

Die voormalige president, Yahya Jammeh, wat 22 jaar lank aan bewind was, het laat Saterdagaand uit die stad op pad na Ekwatoriaal-Guinee gevlug.

Amptenare sê die Wes-Afrikamag, wat soldate van Senegal, Nigerië, Ghana en Mali insluit, het geen weerstand ondervind in hul opmars na die hoofstad nie.

The post GAMBIëRS VIER FEES NA MILITêRE MAG OORNEEM appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!