![BFN BOER OOK VAN HOENDERDIEFSTAL AANGEKLA](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/gf-14-150x150.png)
’n Boer van Bloemfontein wat verlede jaar opslae gemaak het toe hy en sy ouers na bewering BTW-bedrog van R59 miljoen gepleeg het, word nou ook van hoenderdiefstal aangekla.
Volksblad berig dat die 36-jarige Marius Delport gister vlugtig in die Bloemfontein-landdroshof verskyn het op ’n aanklag van diefstal.
Hy is vrygelaat op borgtog van R5000 en moet weer in Maart in die hof verskyn.
The post BFN BOER OOK VAN HOENDERDIEFSTAL AANGEKLA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.