Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TWEELING IN HOF VIR TERREURDADE

$
0
0
TWEELING IN HOF VIR TERREURDADE

Die tweeling, Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie, wat van terreurdade beskuldig word, sal na verwagting weer vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn.

Hulle is in Julie verlede jaar in klopjagte in Newclare en Azaadville in hegtenis geneem.

Die twee word met die Islamitiese Staat-groep verbind en het na bewering beplan om ploftoestelle by die Amerikaanse ambassade en Joodse instellings in Suid-Afrika te laat ontplof.

The post TWEELING IN HOF VIR TERREURDADE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!