Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

LIMPOPO: MUNISIPALE BESTUURDER BEDANK

$
0
0
LIMPOPO: MUNISIPALE BESTUURDER BEDANK

Die munisipale bestuurder van die Musina-munisipaliteit in Limpopo, Johnson Matshivha het bedank – sewe maande voor sy kontrak verval.

Sy bedanking volg na ‘n spesiale raadsvergadering verlede maand waar hy moes verduidelik hoekom die munisipaliteit nie meer as ‘n honderd-miljoen rand aan Eskom betaal het nie.

Hy is ook gekritiseer omdat die munisipaliteit nie sy infrastruktuurtoelaag gebruik het nie.

The post LIMPOPO: MUNISIPALE BESTUURDER BEDANK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!