Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trump: baie sal hulle lewens verloor

President Donald Trump van Amerika waarsku dat baie mense in ‘n konflik met Noord-Korea kan sterf. Trump het in ‘n onderhoud met CBS gesê ondanks Noord-Korea se jongste poging om ‘n missiel te lanseer,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

(KYK) Boer verpletter na ‘panga-slagting’

‘n Boer van Parys in die Vrystaat sê hy is verpletter nadat nege van sy Bonsmara-beeste wreed geslag is en lewendig in die veld gelos is om te lei. Die diere se skenkels, boude en blaaie is lewendig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Withemde” ontvang toelae vir “gevaarlike werkstoestande”

Die EFF het teen die speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, uitgevaar omdat die parlementêre uitsmyters, bekend as die withemde, ’n bykomende maandelikse toelaag van R400 vir gevaarlike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kontrak van R150 mil: DA soek afskrifte

Die DA gaan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting gebruik om afskrifte te probeer kry van tenderdokumente waarmee Eskom ’n kontrak van byna R150 miljoen toegeken het aan president Jacob...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubberkoeëls teen betogers gebruik in Jhb

Die polisie het met rubberkoeëls geskiet om ‘n groep betogers uiteen te jaag wat paaie in die omgewing van Freedom Park, Lenasia en Eldoradopark, suidwes van Johannesburg, sedert vroeg vanoggend met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Coligny: 2 in hof oor tienerseun se dood

Dit was vanoggend stil in Coligny in Noordwes waar die twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n tienerseun vermoor het, se borgtogaansoek na verwagting vandag sal voortduur. Pieter Doorewaard...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vuwani: Zuma wil vergader oor krisis

Die Presidensie sê president Jacob Zuma wil graag terugkeer vir ‘n besoek aan die geweldgeteisterde Vuwani in Limpopo vir ‘n vergadering met alle betrokkenes, omdat ‘n inklusiewe oplossing vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Min motoriste neem verantwoordelikheid”

Sowat 90% van motoriste in Suid-Afrika meen die nakoming van verkeerswetgewing het die afgelope twee jaar verswak. Ongeveer 75% van mense wat aan ‘n meningsopname van die Outomobiel-Assosiasie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kanada: Duisende ontruim weens oorstromings

Duisende mense is reeds in die ooste van Kanada ontruim ná oorstromings weens swaar reën en gesmelte sneeu. In die stad, Montreal, het die burgemeester ‘n noodtoestand afgekondig en die getal soldate...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Borgtog toegestaan in Coligny-saak

Die 26-jarige Pieter Doorewaard en die 34-jarige Phillip Schutte, wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n 16-jarige seun in Coligny, Noordwes, vermoor het, is borgtog van R5 000 elk toegestaan....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boere, polisie werk saam teen renosterstropery

Drie mans is danksy samewerking tussen die polisie en boere in Noordwes in hegtenis geneem vir renosterstropery. Een van hulle is in ‘n skietgeveg met die polisie gewond en is onder polisiebewaking in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eskom dreig om krag aan Zimbabwe te staak

Eskom dreig om die lewering van 300 megawatt krag aan Zimbabwe te staak weens agterstallige skuld van meer as ‘n miljard rand. Die staatsbeheerde Zimbabwiese koerant, The Herald, berig dat die land se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Coligny: Betogers steek plaashuis aan die brand

Betogers het vanoggend ‘n nabygeleë plaashuis aan die brand gesteek nadat borgtog in die landdroshof in Coligny in Noordwes aan Pieter Doorewaard en Phillip Schutte toegestaan is. Netwerk24 berig dat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Winkels geplunder deur inwoners

Minstens twee winkels is vanoggend geplunder deur betogende inwoners van Eldorado Park, suid van Johannesburg. Sowat 40 personeellede van een die winkels is in die gebou toegesluit voordat die betogers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nkandla: Staatsamptenare word nie vervolg nie

Geen staatsamptenare wat van onreëlmatighede tydens die veiligheidsopgradering van president Jacob Zuma se private Nkandla-woning beskuldig is, gaan strafregtelik óf siviel vervolg word nie. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sportster: Hier is die genomineerdes

Radio Rosestad en Cell C vereer met trots plaaslike sportlui wat op hulle gebiede presteer het. Eerskomende Donderdag word die wenners uit de verskillende kategorië tydens die Radio Rosestad en Cell C...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kyk: Coligny-geweld skerp veroordeel

Agri S.A het die geweld wat gister op Coligny in Noordwes uitgebreek het, skerp veroordeel. Geweld het uitgebreek nadat twee mans, Pieter Doorewaard en Phillip Schutte op borgtog vrygelaat is ná die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Renosterhorings: ‘toestemming verkry’

Die horings van twee renosters van die Bloemfontein-dieretuin wat verwyder is, is glo gedoen nadat toestemming by ‘n veearts sowel as sekere departemente verkry is en is is glo veilig in ’n kluis vir...

View Article

Koop en Verkoop – 09 Mei 2017

POSTE EN BETREKKINGS Gesoek: enkel person sonder afhanklikes om in te woon in gastehuis. Persoon sal vearantwoordelik wees om gaste in te boek asook te assissteer met etes. Persoon moet sober gewoontes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ekonomiese krisis vir SA?

As Suid-Afrika voortgaan om sy ekonomie te nasionaliseer en radikale ekonomiese transformasie as beleid te handhaaf, is dit net ’n kwessie van tyd voor die ongelykhede en strukturele probleme tot ’n...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live