Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Coligny: Betogers steek plaashuis aan die brand

$
0
0

Betogers het vanoggend ‘n nabygeleë plaashuis aan die brand gesteek nadat borgtog in die landdroshof in Coligny in Noordwes aan Pieter Doorewaard en Phillip Schutte toegestaan is.

Netwerk24 berig dat skade ook by nog ‘n huis aangerig is, terwyl landerye ook aan die brand gesteek, en paaie en selfs die spoorlyn met klippe, doringdraad en brandende bande versper is.

Twee klaskamers van die Hillview-laerskool in Durban is intussen vanoggend aan die brand gesteek tydens ‘n gewelddadige betoging oor dienslewering.

Polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Thulani Zwane, sê betogers het ook paaie in die omgewing met brandende buitebande en klippe versper.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Coligny: Betogers steek plaashuis aan die brand appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!