Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trump: baie sal hulle lewens verloor

$
0
0

President Donald Trump van Amerika waarsku dat baie mense in ‘n konflik met Noord-Korea kan sterf.

Trump het in ‘n onderhoud met CBS gesê ondanks Noord-Korea se jongste poging om ‘n missiel te lanseer, help Sjina Amerika om Noord-Korea toenemend onder druk te plaas.

Hy sê samewerking teen Noord-Korea is belangriker as druk op Sjina oor handel, omdat meer lewens in ‘n kernoorlog op die spel is.

Trump het ook herhaal dat al die opsies, insluitend militêre optrede, oorweeg sal word indien Noord-Korea enige verdere kern- of missieltoetse uitvoer.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

 

The post Trump: baie sal hulle lewens verloor appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!