Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bloedvalle in Antarktika? Darem nie!

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Bloedvalle Antarktika

Vir jare probeer wetenskaplikes ‘n verduideliking gee vir die ‘Bloedvalle’ wat by die Taylor-gletzer in Antarktika uitstroom.

Wetenskaplikes meen nou die bloedrooi vloeistof wat by die gletser uitborrel ‘n tipe gepekelde water is met mikrobiese lewe wat dit ‘n rooi kleur gee.

Volgens navorsing deur  Jessica Badgeley van Universiteit van Washington is die ware raaisel hoe die water onder die gletser verhit. Sy sê dat energie vrygestel word in die proses waarin water vanaf ‘n vloeistof in vastestof verander.

‘n Hoë persentasie yster in die water gee die mikrobiese lewe die rooi kleur wat deur openinge in die gletser uitgespoeg word.

So, jammer vir die wat gedink die bloedvalle (Bloodfalls) iets bonaatuurlik soos vreemde vlieënde voorwerpe (VVO’s) is. Dit is eintlik iets minder opwindend:

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Bloedvalle in Antarktika? Darem nie! appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!