Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

(KYK) Boer verpletter na ‘panga-slagting’

$
0
0

‘n Boer van Parys in die Vrystaat sê hy is verpletter nadat nege van sy Bonsmara-beeste wreed geslag is en lewendig in die veld gelos is om te lei.

Die diere se skenkels, boude en blaaie is lewendig afgesny waar hulle uiteindelik dood is, maar erg gelei het.

Marius Fouche wat boer tussen Fochville en Parys sê nege beeste is in die veld dood na die panga-slagting Vrydag.

Hy was verplig om twee ander van kant te maak.

“Wat se pyn moet so ‘n dier deur gaan? Ek vra almal om dit te deel sodat die wereld kan sien wat hier aangaan, nie net Renoster stropery nie maar bees stropery ook,” se Fouchê op Facebook.

Hy het aan Rosestad Nuus gesê hy het reeds 26 beeste in afgelope jaar in sy kudde verloor as gevolg van dié tipe slagtery.

Hy sê die polisie is sterk op die spoor van die slagters en hy hoop dat hulle vasgetrek sal word.

Die verlies aan die diere beloop nagenoeg R 200 000.

Die video’s onder bevat grafiese materiaal en is nie geskik vir sensitiewe lesers nie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

 

 

The post (KYK) Boer verpletter na ‘panga-slagting’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!