Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Rubberkoeëls teen betogers gebruik in Jhb

$
0
0
Rubberkoeëls teen betogers gebruik in Jhb

Die polisie het met rubberkoeëls geskiet om ‘n groep betogers uiteen te jaag wat paaie in die omgewing van Freedom Park, Lenasia en Eldoradopark, suidwes van Johannesburg, sedert vroeg vanoggend met brandende buitebande en klippe versper het.

‘n Vragmotor is in Eldoradopark omgekeer en aan die brand gesteek, terwyl ‘n motor ook op die N12 aan die brand gesteek is.

Volgens die woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, Wayne Minnaar, is die N12 intussen weer oopgestel, maar is die Goue Hoofweg steeds gesluit.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Rubberkoeëls teen betogers gebruik in Jhb appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!