!["Min motoriste neem verantwoordelikheid"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/4a5828b5b5af4db0d6fc0e8a3e9e9347-7-150x150.jpg)
Sowat 90% van motoriste in Suid-Afrika meen die nakoming van
verkeerswetgewing het die afgelope twee jaar verswak.
Ongeveer 75% van mense wat aan ‘n meningsopname van die Outomobiel-Assosiasie deelgeneem het, meen ook motoriste se houding teenoor mekaar het sedert 2015 versleg.
Die AA sê in ‘n verklaring te min motoriste neem verantwoordelikheid vir hul eie gedrag en glo die probleme op die paaie is iemand anders se skuld.
The post “Min motoriste neem verantwoordelikheid” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.