Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vuwani: Zuma wil vergader oor krisis

$
0
0

Die Presidensie sê president Jacob Zuma wil graag terugkeer vir ‘n besoek aan die geweldgeteisterde Vuwani in Limpopo vir ‘n vergadering met alle betrokkenes, omdat ‘n inklusiewe oplossing vir die krisis oor munisipale afbakening gevind moet word.

Inwoners het gister woedend gereageer omdat Zuma hullle nie toegespreek het nadat hulle ure lank vir hom gewag het nie.

Die minister van Samewerkende Regering, Des van Rooyen, sê intussen oproerige elemente was die rede waarom Zuma nie sy opwagting gemaak het nie en dit was nie vir hom veilig om ‘n toespraak te lewer nie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Vuwani: Zuma wil vergader oor krisis appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!