Rand sak tot R13 teen die dollar
Die twis tussen die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die openbare beskermer het die land se geldeenheid tot R13 teen die dollar laat terugsak. Die Reserwebank het gister ’n dringende aansoek by die...
View ArticlePolisiesersant gewond deur 3 aanvallers
‘n Polisiesersant is by die Lingelethu-polisiestasie in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte deur aanvallers gewond. ‘n Polisiewoordvoerder, Andre Traut, sê drie mans het die polisiestasie binnegegaan en...
View ArticleVSA ondersoek grootskaalse kuberaanval
Amerikaanse owerhede stel ondersoek in na ‘n grootskaalse kuberaanval wat rekenaarstelsels van talle maatskappye en instansies wêreldwyd geteiken het en is vasbeslote om die skuldiges vas te trek. Die...
View ArticleHof: Staatskole mag nie bepaalde geloof voorstaan nie
Die hooggeregshof in Johannesburg het beslis dat staatskole nie ’n bepaalde geloof mag voorstaan nie. Die ses skole wat by die saak betrokke was, het hulself met die Christelike geloof vereenselwig....
View ArticleGroep jeugdiges gestrand weens verneukspul
Die departement van maatskaplike ontwikkeling in Gauteng het 237 jeugdiges wat in Wonderpark, noord van Pretoria gestrand is, na hulle huise begin terugstuur. Die groep jongmense is deur ‘n man na...
View ArticleRenosterstropery: Polisieman en medepligtige in hof
‘n Polisieman en ‘n medepligtige sal na verwagting vandag in die landdroshof in Pongola in KwaZulu-Natal verskyn nadat hulle op aanklag van renosterstropery in hegtenis geneem is. ‘n R-een geweer, ‘n...
View ArticleAfriForum dien 100 beëdigde verklarings in
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan môreoggend ‘n honderd beëdigde verklarings by die Lyttelton-polisiestasie in Pretoria inhandig. Dié beëdigde verklarings hou verband met rassisme, haatspraak...
View ArticleVeteraan akteur kry operasie om hartklep te vervang
Die veteraan akteur en toneelspeler, Marius Weyers, het gister ‘n geslaagde operasie in Kaapstad ondergaan om sy hartklep te vervang. Die 72-jarige Weyers se vrou kon nie onmiddellik vir kommentaar...
View ArticleBerry kry 21 jaar tronkstraf
Die eienaar van die jaarlikse Mev. Styl Bloemfontein-kompetisie, Lizette Berry, is gister in streekhof in Bloemfontein tot 21 jaar tronkstraf gevonnis omdat sy agt-komma-agt miljoen rand van ‘n...
View ArticleDepartement se webwerf deur kuberkrakers oorgeneem
Die webwerf van die Departement van Basiese Onderwys is gisteraand deur kuberkrakers oorgeneem. Die kuberkrakers het grusame foto’s op die webwerf geplaas en sê dit is ‘n boodskap aan die regering,...
View ArticleKoop en Verkoop – 28 Junie 2017
POSTE EN BETREKKINGS Ons het die volgende 2 poste beskikbaar. PANELBEATER – moet n paar jaar ondervinding he STRIP EN ASSEMBLER – moet motors ken die res kan geleer word. Skakel of sms asb volgende...
View ArticleBetaalde adv – 28 Junie 2017
Meduim size tradisionele Yorkshire terriers hondjies te koop en kan nou bespreek word. Kan geregistreerd of ongeregistreerd word. Hul sal ingeent, ontwurm en vet gecheck word. Skakel 064 755 3772 The...
View ArticleGrootste mielie-oes vir SA
Die Nasionale Oesskattingskomitee het die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes onveranderd op 15-duisend 631 miljoen ton gelaat. Die land se verwagte sojaboon-oes is egter met 8,7% tot 1 340...
View ArticleWeermag: Aansoekvorms is beskikbaar vir jongmense
Die Suid-Afrikaanse weermag sê aansoekvorms is vryelik beskikbaar vir jongmense wat graag as permanente lede wil aansluit. Die weermag het ‘n verklaring uitgereik nadat 237 jongmense deur ‘n man na...
View ArticlePassasier in rolstoel moes self in vliegtuig klim
Die Japanse lugdiens, Vanilla Air het verskoning gevra nadat `n passasier uit sy rolstoel moes klim en teen die trappe van `n vliegtuig moes opkruip. Met sy terugkeer van die eiland Amami is Hideto...
View ArticleKragonderbrekings in Bfn
Dit is nog onseker wat die oorsaak vir die kragonderbrekings in die noorde van Bloemfontein is. Rosestad Nuus het verneem dat ‘n kabel na ‘n substasie in die stad foutief is en die elektrisiteit...
View Article8 500 werkers by myngroep afgelê
Die mynwerkersvakbond NUM het met woede gereageer op Anglogold Ashanti se voorgenome aflegging van 8 500 werkers. ‘n Woordvoerder van die vakbond sê die myngroep het hom in kennis gestel dat werkers...
View ArticleNoordwes: “Munisipaliteite lewer nie dienste nie”
Die burgerlike organisasie, SANCO, in Noordwes sê die meeste munisipaliteite in die provinsie lewer nie dienste aan gemeenskappe nie weens ongemagtigde en onnodige uitgawes. Die verslag van die...
View ArticleR1,7 miljard om grenspos op te gradeer
Die regering het R1,7 miljard bewillig om die besige Beitbrug-grenspos tussen Suid-Afrika en Zimbabwe op te gradeer. Spesiale bane vir vragmotors, busse en taxi’s, motors en voetgangers sal aangebring...
View ArticleKardinaal van seksmisdade aangekla
Die polisie in Australië het ’n topadviseur van pous Franciskus van verskeie seksmisdade in die 1970’s in die staat Victoria aangekla waar hy destyds ‘n priester was. Kardinaal George Pell wat die...
View Article