Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Rand sak tot R13 teen die dollar

$
0
0

Die twis tussen die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die openbare beskermer het die land se geldeenheid tot R13 teen die dollar laat terugsak.

Die Reserwebank het gister ’n dringende aansoek by die hooggeregshof in Pretoria ingedien om die aanbevelings van die openbare beskermer in haar verslag oor die Bankorp/Absa-sage, ter syde te laat stel.

Sy het in die verslag aanbeveel dat die Grondwet gewysig word om die Reserwebank se mandaat aan te pas.

The post Rand sak tot R13 teen die dollar appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!