Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Voëlgriep: Verbod op hoenderinvoere van SA

$
0
0

Altesaam vier buurlande het nou ‘n verbod op hoenderinvoere vanaf Suid-Afrika geplaas weens die voorkoms van ‘n hoogsaansteeklike stam van voëlgriep in Mpumalanga en die Vrystaat.

Namibië het gister aangekondig dat hy nie meer hoenders, lewend of geslag, van Suid-Afrika gaan invoer nie.

Zimbabwe, Botswana en Zambië het hoenderinvoere ook opgeskort.

Suid-Afrika en Mosambiek het vroeër die maand pluimvee-invoere van Zimbabwe af opgeskort toe die H-5-N-8-virus daar uitgebreek het.

The post Voëlgriep: Verbod op hoenderinvoere van SA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!