Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Passasier in rolstoel moes self in vliegtuig klim

$
0
0
Passasier in rolstoel moes self in vliegtuig klim

Die Japanse lugdiens, Vanilla Air het verskoning gevra nadat `n passasier uit
sy rolstoel moes klim en teen die trappe van `n vliegtuig moes opkruip.

Met sy terugkeer van die eiland Amami is Hideto Kijima deur personeel van die lugdiens meegedeel dat hy om veiligheidsredes nie aan boord kan gaan as hy nie sonder hulp die trappe kan opkom nie.

Die lugdiens het om verskoning gevra en sê `n nuwe beleid vir passasiers in rolstoele sal in werking gestel word.

The post Passasier in rolstoel moes self in vliegtuig klim appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!