Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kardinaal van seksmisdade aangekla

$
0
0
Kardinaal van seksmisdade aangekla

Die polisie in Australië het ’n topadviseur van pous Franciskus van verskeie seksmisdade in die 1970’s in die staat Victoria aangekla waar hy destyds ‘n priester was.

Kardinaal George Pell wat die Vatikaan se de facto tesourie-minister is, het die aantygings heftig ontken en beplan om na Australië te gaan om sy naam in ere te herstel.

Pell moet op 18 Julie in die landdroshof in Melbourne verskyn.

The post Kardinaal van seksmisdade aangekla appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!