![R1,7 miljard om grenspos op te gradeer](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-196-150x150.png)
Die regering het R1,7 miljard bewillig om die besige Beitbrug-grenspos tussen Suid-Afrika en Zimbabwe op te gradeer.
Spesiale bane vir vragmotors, busse en taxi’s, motors en voetgangers sal aangebring word.
Die minister van Vervoer, Joe Maswanganyi sê die opgraderings sal help om die verkeersopeenhopings by die grenspos te verlig.
The post R1,7 miljard om grenspos op te gradeer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.