Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Hof: Staatskole mag nie bepaalde geloof voorstaan nie

$
0
0
Hof: Staatskole mag nie bepaalde geloof voorstaan nie

Die hooggeregshof in Johannesburg het beslis dat staatskole nie ’n bepaalde geloof mag voorstaan nie.

Die ses skole wat by die saak betrokke was, het hulself met die Christelike geloof vereenselwig.

Die hof het bevind dit teen die onderwyswet is om een geloof of hoofsaaklik een geloof ten koste van ander te bevorder of skoolpersoneel toe te laat om dit te doen.

The post Hof: Staatskole mag nie bepaalde geloof voorstaan nie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!