![Groep jeugdiges gestrand weens verneukspul](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-187-150x150.png)
Die departement van maatskaplike ontwikkeling in Gauteng het 237 jeugdiges wat in Wonderpark, noord van Pretoria gestrand is, na hulle huise begin terugstuur.
Die groep jongmense is deur ‘n man na Gauteng gelok wat aan hulle werk in die weermag beloof het.
Die bedrieër wat geld van hul ouers gevra het, is sedertdien gearresteer.
The post Groep jeugdiges gestrand weens verneukspul appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.