Die veteraan akteur en toneelspeler, Marius Weyers, het gister ‘n geslaagde operasie in Kaapstad ondergaan om sy hartklep te vervang.
Die 72-jarige Weyers se vrou kon nie onmiddellik vir kommentaar bereik word nie.
Die egpaar woon op Pringlebaai in die Wes-Kaap.
The post Veteraan akteur kry operasie om hartklep te vervang appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.