Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Departement se webwerf deur kuberkrakers oorgeneem

$
0
0

Die webwerf van die Departement van Basiese Onderwys is gisteraand deur
kuberkrakers oorgeneem.

Die kuberkrakers het grusame foto’s op die webwerf geplaas en sê dit is ‘n boodskap aan die regering, Amerikaners en die res van die wêreld.

Die kuberkrakers gee hul steun aan die Islamistiese Staatgroep en sê dade teen Moslems sal nie ongesiens verbygaan nie.

Die departement se woordvoerder, Elijah Mhlanga sê hulle distaniseer hulle van die beelde wat haat en geweld aanblaas.

Die webwerf is intussen gesluit en die Staatsinligting- en Tegnolie-agentskap stel ondersoek in.

The post Departement se webwerf deur kuberkrakers oorgeneem appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!