Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GEWAPENDE ROOFTOGTE: VERDAGTE GEARRESTEER

$
0
0

Die Tafelberg Nasionale Park sê ‘n verdagte is in hegtenis geneem in verband met twee gewapende rooftogte in Kampsbaai naby Kaapstad.

‘n Woordvoerder van SANParke, Tarcia Hendricks, sê ‘n bewaarder vir besoekersveiligheid en ‘n polisiebeampte wat die voorvalle op Vlaeberg ondersoek het, het die verdagte aangekeer.

In die eerste voorval aan die einde van Oktober is ‘n man van sy selfoon en geld beroof.

‘n Paar dae later is ‘n Duitse toeris beroof.

Die verdagte was in besit van twee selfone en ‘n mes wat vermoedelik aan die slagoffers behoort.

The post GEWAPENDE ROOFTOGTE: VERDAGTE GEARRESTEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!