Die beleggingsvleuel van die Wes-Kaapse regering, Wesgro, sê hy is gereed om vooraanstaande Amerikaners by te staan wat na Suid-Afrika wil immigreer nadat Donald Trump die Amerikaanse presidensiële verkiesing gewen het.
Die uitvoerende hoof van Wesgro, Tim Harris, sê bekende figure soos die Hollywood-akteur, Samuel L Jackson, en ander het tydens die verkiesingsveldtog aangedui dat indien hul voorkeurkandidaat nie wen nie, hulle na ander lande sal emigreer.
The post IMMIGRASIE: WESGRO WIL AMERIKANERS HELP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.