Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

4 IN HOF OOR VERVALSTE GELD

$
0
0

Vier verdagtes sal na verwagting vanoggend in die New Brighton-landdroshof
in Port Elizabeth verskyn op aanklagte dat hul die Wet op Vervalste Geld oortree het.

Die polisie se kaptein André Beetge sê die verdagtes is aangekeer nadat meer as R13 000 se vervalste note, vier selfone en ’n masjien waarmee
bankkaarte gekloon word in hul motor gevind is.

In ‘n opvolg-ondersoek is daar in ‘n huis in KwaDwesi ook beslag gelê op ’n rekenaar en drukkertoerusting, asook papiere waarop vals note reeds gedruk is.

The post 4 IN HOF OOR VERVALSTE GELD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!