Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SPORT: “MERIETE MOET ENIGSTE KRITERIA WEES”

$
0
0

Die vakbond Solidariteit en die burgerregte-organisasie AfriForum het
regsdokumente ingedien ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om die ministerie van sport te dwing om inligting oor beplande
transformasiedoelwitte openbaar te maak.

Dit kom nadat die minister van sport, Fikile Mbalula, gesê het dat sportsoorte wat nie transformasieteikens bereik nie, nie toegelaat sal word om internasionale sportbyeenkomste aan te bied nie.

AfriForum se woordvoerder, Henk Maree, sê meriete moet die enigste kriteria wees by die keuse van sportspanne en dat hulle internasionale bewustheid van die absurde implementering van sportkwotas in Suid-Afrika wil skep.

The post SPORT: “MERIETE MOET ENIGSTE KRITERIA WEES” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!