Die borgtogaansoek van ‘n boer van Lutzville aan die Weskus is uitgestel tot 1 November.
Die 43-jarige Martin Visser het in die Vredendal landdroshof verskyn.
Hy staan tereg op aanklagte van moord en aanranding ná die moord van ‘n plaaswerker.
Die liggaam van die 32-jarige Adam Pieterse is 18 maande gelede in ‘n vlak graf gevind.
Die staat voer aan dat die moord vooraf beplan is en dat Visser ‘n vlugrisiko is.
The post BOER SE BORGTOGAANSOEK UITGESTEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.